Op die web:
Lewer kommentaar onderaan berigte op ons webwerf.
“Tsumeb in rou oor sonskynkind”:
Hartseer oor die jong lewe wat weggeruk is van sy familie - mag julle die troos en omarming van Ons Hemelse Vader ervaar in hierdie hartseer tyd. - Rita Rossouw
“Aranos se boeke in wanorde”:
Stel beter mense aan. – Anthea van Zyl
“Padveiligheid streng toegepas”:
Hoekom net oor naweke? Ek ry weekliks 2 tot 3 keer die pad en die besigste wat beamptes is, is om op 'n stoel in die skaduwee te sit en arm te swaai dat die verkeer kan "proceed". – Dries Steyn
“Erongdorpe se sake loop glo skeef”:
Ai, hoe jammer om van al hierdie struwelinge te verneem. Namibië verdien dit nie. - Malcolm Atterbury
“700 gedigte later”:
Sal dit self graag wou lees . . . en dankie vir 'n uitstekende artikel! Briljant. En dis darem waar woorde hierdie: "Poetry moet vanuit die hart kom, dit is nie iets wat jy uit 'n boek uit kan leer nie. Jy word nie 'n digter nie. Jy kom net agter jy is een." – Corina Becker
“Hage vra vir saamstaan op Werkersdag”:
Daar is eenvoudige maniere om die armoede aan te spreek, maar dit is nie die politieke korrekte maniere nie. – Jan Malan

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie