Op die web
Op die web

Op die web

Dani Booysen
Briewe: “Ministerie moet sê oor skoolfonds”:

Liewe Rose, hoe dink jy moet skole aan die gang gehou word as hulle minder as N$500,00 per kind per jaar van die ministrie ontvang? Sonder ouers se bydrae sal daar nie staatskole wees nie en dan het jy twee opsies. Privaat skool toe of los jou kind by die huis - waarvan die laaste teen die wet is. Hou asb op “moun” en wees dankbaar dat hulle ten minste probeer om vir jou kind toiletpapier te gee. En buitendien het die ministrie ook gesê dat ouers moet bydra. Hulle kan nie sonder ons nie. – Renate Schmidt

Nuusbreker: “Prys van petrol, diesel styg”:

Shakespear het gesê “so be it”. – Rita Rossouw

“Ma vermink seun”:

Skokkend! – Heidi Schubert

“Slagtersnes by Otjiwarongo ontdek”:

Sulke mense wat met diere so mors moet geen borg kry nie. – Ambros Ortner

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!