Op die web
Op die web

Op die web

Dani Booysen
“Verassings wéér op ys”:

Tragies, pateties dat ons van ‘n ander land moet gebruik maak. Hulle moet minder geld verkwis en die masjien reg kry. Dit gaan nie net oor Covid-sterftes; daar is mense wat veras wil word. – Meisie du Plessis

“Gondwana sny ook salarisse”:

Jy kan as toeris invlieg en deur Windhoek ry, maar ek wat in Windhoek woonagtig is, mag nie die gebied verlaat nie. Dit is absolute drakoniese reëls wat toegepas word en ons regte wat ontneem word. Hoe kan ‘n toeris vrylik deur Windhoek beweeg, maar ons wat die land se ekonomie moet red, word benadeel? Swapo het soveel steun verloor, so gelukkig het hulle nie meer ‘n tweederdemeerderheid nie, en die lockdown verval op 17 September. Hoop al Swapo se korrupte politici sit met hulle gatte op straat na die verkiesing. Hulle is in elk geval net ‘n meulsteen om ons nekke en glad nie ‘n aanwins vir Namibië nie. So nog net 7 dae, dan kan hulle ons nie meer soos kinders behandel nie. – David Louw

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!