Op die web
Praat saam onderaan berigte op ons webwerf.
“Op die leeuspoor ná slagting by die Witvrou”:
Dit is 'n vreeslike beeld van verwoesting. So jammer vir die eienaar oor sy verliese. Hoop maar net dat die ministrie nou begryp het waartoe leeus in staat kan wees. Miskien moet MET net weer bietjie dink voordat hulle eenvoudig die leeus aflaai en die vermetelheid het om vir die mense in die Erongoberge en Omaruru of enige ander plek te sê: "Die bekommerde boere bedryf meestal ook toerismebesighede bykomend tot hul veeboerderye. Waarom die leeus verwyder moet word, is net aan hulle bekend." Daar by Brandberg sluit hulle die toerismebedryf oor 'n groot area, maar hier in ons berge is dit reg? Absoluut geen integriteit van die Erongo-bewaringsgebied of MET. – Conny Kayser

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie