Op die web
Praat saam onderaan die artikels op ons webwerf.
“Grens steek stokkie voor droogtevoer”:
So lyk 'n administrasie wat nie werk nie. – Pieter Boltman
“Vermeende rower moet eksamen skryf”:
Kan jy nou glo? Swot regte, maar neem (na bewering) deel aan kriminele aktiwiteite terwyl hy in 'n ander land studeer. Waarna is ons wêreld dan op pad? Ek lag liewer maar vir die gedoente. Og, kriminele in ons land het dit darem lekker, dis dié dat hulle van die buiteland af kom om hier te kom plunder. – Luan Mouton

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie