Op die web
Gebruik die funksie onderaan artikels op die webwerf om jou kommentaar te deel.
“Möller-moordverhoor uitgestel”:
Dankie aan almal wat saam met ons gestaan het by die Walvisbaai magistraatskantoor met die "No Bail for Murderers"-veldtog. Dit is julle aanhoudende ondersteuning wat help om hierdie moordenaars binne aanhouding te hou waar hulle nie 'n gevaar / minder van 'n gevaar vir ons onskuldige mense is. Panduleni het borgtog op 3 ander sake waar hy iemand uit sy selfsugtigheid en koelbloedige bloedlose hart geskiet het, net om my man "nommer 4" te maak sonder dat hy skuldig voel. Maar eerder ontken hy dat hy in Walvisbaai was die aand toe hulle my man koelbloedig doodgemaak het toe hy ons twee klein kindertjies en myself beskerm het. Nou het die forensiese “report” teruggekom en bewys die pistool in sy besit is die een wat ook my onskuldige man vermoor het. Maak asseblief seker dat julle sekuriteit by die huis die beste is. Moet geen geld spaar en dink dit gebeur net met "ander mense" nie, want moordenaars soos hierdie, hou jou dop, beplan haarfyn hoe om weg te vat van jou waarvoor jy jou hande gewerk het totdat dit bloei. Mag my man se siel in rus en vrede rus. - Carol-Ann Möller, vrou van Kaptein Hans Möller

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie