Op skoenlappers se spoor
Op skoenlappers se spoor

Op skoenlappers se spoor

Lloyd Zandberg
Twee jaar ná die dood van die reeksmoordenaar Jack Niemand is daar steeds raaisels wat by Wim Kellerman spook.

Wim en Portis praat selde daaroor by hul skoenlapperboerdery in Wildernis, maar albei wonder steeds wat geword het van Portis se vyf vermiste jeugvriende.

En wat van Simon Pope en sy vrou se oorskot?

Wim wéét sy ou aartsvyand Pope lewe nog. Hy vlieg Kanada toe, agter “skoenlappers” aan. Maar eintlik gaan soek hy die meesterbrein agter die verdwyning van Portis se jeugvriende. - Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer