Openbare saamtrekke: verhoog na 500 mense
Die aantal mense wat 'n openbare saamtrek mag bywoon, verhoog van 200 tot 500. Die vise-president, mnr. Nangolo Mbumba, sê die res van die Covid-19-regulasies bly soos dit is. Die regulasies geld vir die volgende tydperk van 'n maand en wel van 16 Februarie tot 15 Maart.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie