Optog teen oliesoekers in Kaapstad

Ronelle Rademeyer
Afrika se toekoms lê nie in fossielbrandstowwe soos olie en gas nie, maar in hernubare energie. Dít was die boodskap gister in Kaapstad toe omgewingsdrukgroepe in die Waterfront betoog het waar energieministers uit Afrika tans die Afrika-energieweek bywoon. ‘n Afvaardiging van ReconAfrica onder leiding van die uitvoerende hoof, Scot Evans, woon dit ook by. Dié week vind plaas terwyl die wêreld tans by COP26 in Skotland oor maniere beraadslaag waarop aardverwarming beperk kan word. Foto’s verskaf

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!