Oranjemund Diamantfees
MOGAMAT SALIE SABAN SKRYF:
Waar die grote Oranje en blou ontmoet.
Gegroet die blou see statig met spoed.
Klippe blink sal jou omhels.
Soos die gemsbok met jou gesels.
Skakeur en gekleur, ‘n fees soos nou.
Vrinnelike gesigte van Oranjemund onthou.
Oraloor en heinde ver.
Verre suidwes met die oggendster.
Tussen die duine en die rots.
Oranjemund skitter met trots.
Feestyd met ‘n glimlag spontaan.
Oppie gras sal die gemsbok beaam.
Goeie weer en mooi natuur.
Bak en brou, ‘n feesmaal hier.
‘n Samesyn wat kekker en ringkink.
Diamant geslyp in goud gesink.
Waar die grote Oranje en blou ontmoet.
Gegroet die blou see statig met spoed.
Klippe blink sal jou omhels.
Soos die gemsbok met jou gesels.
Skakeur en gekleur, ‘n fees soos nou.
Vrinnelike gesigte van Oranjemund onthou.
Oraloor en heinde ver.
Verre suidwes met die oggendster.
Tussen die duine en die rots.
Oranjemund skitter met trots.
Feestyd met ‘n glimlag spontaan.
Oppie gras sal die gemsbok beaam.
Goeie weer en mooi natuur.
Bak en brou, ‘n feesmaal hier.
‘n Samesyn wat kekker en ringkink.
Diamant geslyp in goud gesink.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie