Oranjemund maak reg vir Diamantfees
Oranjemund maak reg vir Diamantfees

Oranjemund maak reg vir Diamantfees

Gerine Hoff
Die Oranjemund Diamantfees vind vanjaar vanaf 29 tot 31 Oktober op die dorp plaas.
Die fees is een van talle inisiatiewe wat die dorpsraad onderneem om die nuut-geproklameerde dorp Oranjemund te bemark.
Gelyktydig skep dit 'n platform vir plaaslike besighede, klein en medium grootte ondernemings en toerisme-instansies op en rondom die dorp om hul produkte en dienste direk aan inwoners en besoekers te bemark.
Vir meer inligting of om 'n stalletjie te bespreek, kan mnr. Jimmy Julie van die reëlingskomitee by 081 781 2978 of [email protected] gekontak word.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!