Oscar u00adPistorius gekneus in u00adgevangenis-geveg
Oscar u00adPistorius gekneus in u00adgevangenis-geveg

Oscar ­Pistorius gekneus in ­gevangenis-geveg

Suid-Afrika
'n Woordvoerder vir die Suid-Afrikaanse gevangenisdiens sê die Olimpiese atleet, Oscar ­Pistorius, is in 'n onderonsie met 'n ander gevangene oor die gebruik van 'n telefoon gekneus.

Pistorius dien gevangenisstraf uit vir die moord van sy meisie, Reeva Steenkamp.

Singabakho Nxumalo van die departement van korrektiewe dienste het gister gesê Pistorius het verlede week 'n ligte besering in 'n beweerde aanranding in die Attridgeville korrektiewe sentrum opgedoen. Hy sê ­Pistorius is medies ondersoek en die voorval word ondersoek.

Pistorius, van wie albei bene geamputeer is, het wêreldwye bekendheid verwerf vir goue medaljes in die Paralimpiese Spele en het aan die Olimpiese Spele deelgeneem. Hy dien 'n vonnis van 13 jaar uit nadat hy Steenkamp op Valentynsdag in 2013 in sy huis doodgeskiet het. Hy het tydens sy verhoor aangevoer dat hy gedink het sy is 'n ­inbreker.

– Nampa/AP

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!