Otjimuise-hofsaak uitgestel
Otjimuise-hofsaak uitgestel

Otjimuise-hofsaak uitgestel

Jacqueline Louw
Regter Shafimana Ueitele het vanmiddag laat in die Windhoek hoërhof in 'n dringende aansoek gebring deur me. Christine Likuwa en 14 ander teen die Windhoek Munispaliteit en die stadspolisie, beslis dat die respondente geen verdere plakkershuise in 7de Laan, Otjomuise mag afbreek nie. Verder moet die munisipaliteit akkomodasie aan Likuwa verskaf. Die saak is tot Vrydag uitgestel.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!