Otjivero-uithouritklub sluit die jaar af
Otjivero-uithouritklub sluit die jaar af

Otjivero-uithouritklub sluit die jaar af

OTJIVERO se laaste rit van die jaar is op 13 Oktober te Masindi, plaas van Jan en Johanna Pienaar, aangebied. Altesaam 28 perde het ingeskryf waarvan 23 die rit suksesvol voltooi het.

Die toekennings vir besvoorbereide perde het gegaan aan die volgende ruiters – Senior: Jefta Gariseb met Kandas, en Junior: Mareli Brand met Brarab Sultan. Otjivero bedank Gobabis Veevoere, Voermeester, Texas Trading, Spares Link, Bank Windhoek, Hannes Visser, Spar Gobabis, Standard Bank Gobabis, Jan en Johanna Pienaar, Foodzone, Groentemandjie, Metro en Gobabis Diensstasie wat hulle gedurende die jaar geborg het.

Dit was ook die jaarafsluiting en prysuitdeling van die Otjiveroklub. Die volgende ruiters het toekennings ontvang: Kinderruiter van die jaar: Mari Bredenkamp Jong ruiter van die jaar: Christene van Zyl Senior standaard gewig ruiter van die jaar: Fritz Konjak Swaargewig ruiter van die jaar.

Rudulf Oosthuizen Ruiter/perd-toekenning: Rudolf Oosthuizen. Uitslae van die Masindi-rit: 36.7 km junior: Andri Labuschagne met Sadam 36.7 km snr standaardgewig: M Breukink met Rafik SW 36.7 km snr swaargewig: Ben Dauth met Ameen 66.1 km kinderruiter: Bredel Wessels met Kalharabi Raja 66.1 km snr standaardgewig.

Frans Saubek met Kalharabi Shiela 66.1 km snr swaargewig: Wilbur Burger met Mael Shafic 85.3 km kinderruiter: Sune Wessels met Kalharabi Nadir 04:41:15 85.3 km jong ryer: Pierre de Wit met Tjaka 05:01:02 85.3 km snr standaardgewig: Beana van Zyl met Papellon 05: 24:54 101.3 km snr standaardgewig: Jaeft Gariseb met Kandas 05:48:24.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!