Oudpresident van Duitsland sterf
Oudpresident van Duitsland sterf

Oudpresident van Duitsland sterf

Errol Hurter
Die voormalige Duitse federale president, mnr. Roman Herzog, is oorlede. Hy was van 1994 tot 1999 Duitsland se president. Vanaf 1983 tot 1994 was hy ’n regter van die federale grondwetlike hof en vanaf 1987 die president van die grondwetlike hof. ‘n Boek van meegevoel is by die Duitse ambassade op die sesde vloer van die Sanlamsentrum in Windhoek geopen waarin belangstellendes op Donderdag 12 Januarie vanaf 09:00 tot 13:00 en weer vanaf 14:00 tot 16:00 asook op Vrydag 13 Januarie vanaf 09:00 tot 13:00 boodskappe kan skryf. Foto Verskaf

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!