Oudste koerant in die land
Allgemeine Zeitung (AZ), 'n susterkoerant van Republikein, het gister sy 102de verjaardag gevier. Dié publikasie is die oudste in die land, asook die enigste Duitse dagblad buite Europa se grense. Mnr. Frank Steffen, AZ se redakteur, sny die verjaardagkoek terwyl Namibia Media Holdings (NMH) se uitvoerende hoof, mnr. Albe Botha (agter in die middel), en redaksielede toekyk. Foto Tanja Bause
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie