Oudste wonder
Oudste wonder

Oudste wonder

Dani Booysen
PENSIOENARIS SKRYF:

Maandagaand om 23:45 het daar 'n vliegtuig opgestyg vanaf Eros-lughawe.

Die geluid van die tuig was die van 'n dubbelmasjien en “turbo prop”. Die dreuning was sterk en die opstyg haastig en kragtig en so het die tuig in 'n noordelike rigting verdwyn. Sal nogal interessant wees om te weet wie vlieg so in die middel van die nag?

Nogiets wat by my opkom, is dat ons regering baie geld verloor met die dat selfs Windhoek “non alcoholic” glo nou verbode is. Wat van die sogenaamde sondebelasting?

Iemand het nou die dag te kenne gegee die coronavirus kan nie swem nie. Dan kan die regering mos maar die drankwinkels oopmaak, of hoe?

Hou die ink nat.

Groete

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!