Ouma, kleinseun sterf in brand
Ouma, kleinseun sterf in brand

Ouma, kleinseun sterf in brand

Jo-Mare Duddy Booysen
‘n Brand het gister kort voor middernag in ‘n sinkhuis op Okombahe ontstaan en die lewens van Theresia Tsamases (88) en Bernard Nadile Princ Khaniseb (3 jaar en 8 maande) geëis.
Volgens die polisie het die bure probeer help, maar kon hulle nie teen die sterk brand baklei nie. Die huis en al die besittings daarin het ook afgebrand.
Dit oorsaak van die brand is steeds onbekend.
Die naasbestaandes van die oorledenes is ingelig en die liggame is na die staatslykhuis by die Okombahe-kliniek geneem.
Die polisie se ondersoek duur voort.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!