Outjo-aanval: Twee vas
Outjo-aanval: Twee vas

Outjo-aanval: Twee vas

Elvira Hattingh
Twee verdagtes is in verband met Maandag se Outjo-aanval in hegtenis geneem en sal môre hul eerste verskyning in die hof op die dorp maak.

Adj. Komm. Naukalemo Andreas, koördineerder van misdaadondersoeke in die Otjozondjupastreek, het die nuus aan Republikein bevestig.

Dit volg ná mnr. André Shepherd (55) geskiet en gewond is terwyl hy en sy vrou, Belinda, van Outjo af op pad terug na die plaas Gemsbokoord was.

’n Lokval is oënskynlik vir hom gestel deur die pad na hul huis met klippe en takke te versper.

Toe Shepherd uitklim om dit te verwyder, is hy in die bors geskiet.

Hy word tans in ’n hospitaal in Windhoek behandel.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!