Outjo open pyle-seisoen
Skole van oor die land het moeite gedoen om die byeenkoms te laat slaag.
Die Nasionale program vir boogskiet in skole (NASP) se eerste kompetisie vir 2021 is verlede Saterdag by die Outjo-sportveld deur die Privaatskool Moria aangebied.
As deel van streng Covid-19-veiligheidsmaatreëls is geen toeskouers by dié byeenkoms toegelaat nie.
Die 61 skutters van tien skole moes instem om so spoedig as moontlik ná hul deelname die venue te verlaat. Geen prysuitdeling is ook ná die kompetisie deur die organiseerders gehou nie.
Die voorste uitslae:
KOLSKOOTRONDE
Junior seuns: 1 Wynand Olivier (Moria), 2 Luke Estrela (St. Paul’s College), 3 Kian du Plessis (Berg-Op Akademie). Junior meisies: 1 Annere Wamback (Berg-Op), 2 Juanita Janse van Rensburg, 3 Chané Janse van Rensburg (beide Moria).
Senior seuns: 1 Damian Beukes (St. Paul’s), 2 Andila Jaarsak, 3 Anderson Naimab (beide Community Hope School). Senior meisies: 1 Alyssa van Zijl (Pro-Ed Akademie), 2 Kyra Nghishekwa (St. Paul’s), 3 Belinda Cronje (Moria).
DIERETEIKENS
Junior seuns: 1 Wynand Olivier (Moria), 2 John Swaartz (Community Hope), 3 Luke Estrela (St. Paul’s).
Junior meisies: 1 Annere Wamback (Berg-Op), 2 Chané Janse van Rensburg, 3 Juanita Janse van Rensburg (beide Moria).
Senior seuns: 1 Damian Beukes (St. Paul’s), 2 Burton Weakley (WHS), 3 Delron Gaoseb (Community Hope).
Senior meisies: 1 Sunel Weakley (WHS), 2 Belinda Cronje (Moria), 3 Alyssa van Zijl (Pro-Ed).
ALGEHEEL
Junior seuns: 1 Wynand Olivier (Moria), 2 Luke Estrela (St. Paul’s), 3 Kian du Plessis (Berg-Op).
Junior meisies: 1 Annere Wamback (Berg-Op), 2 Juanita Janse van Rensburg, 3 Chané Janse van Rensburg (beide Moria).
Senior seuns: 1 Damian Beukes (St. Paul’s), 2 Burton Weakley (WHS), 3 Andila Jaarsak (Community Hope).
Senior meisies: 1 Alyssa van Zijl (Pro-Ed), 2 Belinda Cronje (Moria), 3 Kyra Nghishekwa (St. Paul’s).
Punte tel vir die skutters vir die NASP-ranglys.
Volwassene vroue: 1 Christie Agenbach, 2 Ronelle Raes, 3 Michelle Botha.
Volwasse mans: 1 Johan Raes, 2 John Wamback, 3 Avelino Jose.
Die Privaatskool Moria bedank die skole, kinders, ouers en onderwysers wat ver gery het om die kompetisie moontlik te maak. Die gasheerskool is dankbaar vir die bydraes van beamptes wat deurentyd gesorg het dat almal veilig en verantwoordelik opgetree het.
Die volgende NASP-byeenkoms is op 27 Februarie by Windhoek Hoërskool.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie