Ovahimba-leierskapvete in hof
’n Aansoek is gister in die hoërhof in Windhoek oor die hoofmanskap van die Ombuku tradisionele owerheid aangehoor.
Jacqueline Louw - In ’n aansoek voor regter Shafimana Ueitele in die hoërhof in Windhoek versoek mnr. Mutaambanda Kapika, hoof van die Ombuku tradisionele owerheid, die hof om �
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie