Parkies skenk vir droogtehulp
Parkies skenk vir droogtehulp

Parkies skenk vir droogtehulp

Elvira Hattingh
Die Primêre Skool Pionierspark het die afgelope Vrydag N$12 323 aan die Dare to Care-droogterampfonds oorhandig. Die geld is met ‘n muntlegging op 6 Junie vanjaar ingesamel. Van links is Parkies se mee. Yolandi du Preez, Nadia Oberholzer, Sharmain Wheal, Francis Brand, Tiffany Claasens en Elaine de Klerk, asook hul skoolhoof, mnr. Ryno Brand. Regs van hom is die Namibië Ontluikende Kommersiële Boere-unie (NECFU) se president, dr. Ndahafa Nghifindaka, en die Namibië Landbou-unie (NLU) se uitvoerende hoof, mnr. Roelie Venter. Heel regs is me. Juan-Mari Coetzee. Foto verskaf

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!