Party se LP’s ‘herroep’
Die nasionale voorsitter sê die sentrale komitee het die volste reg gehad om die twee parlementslede te verwyder wat nie voor 'n dissiplinêre verhoor verskyn het nie.
Catherine Sasman – Die Workers Revolutionary Party (WRP), wat reeds in wanorde gedompel is, beleef algehele chaos ná die verwydering van sy twee parlementslede, mnre. Benson Kaa
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie