PAS IN: Drie uit ses skuldig aan moord
PAS IN: Drie uit ses skuldig aan moord

PAS IN: Drie uit ses skuldig aan moord

Kristien Kruger
‘n Vrou wat ‘n groep mans betaal het om haar man te vermoor, is vandag in die hoërhof in Windhoek skuldig bevind aan moord.
Die oorledene se vrou, Anastancia Nalucha Lubinda, is skuldig aan moord saamgelees met die wet op huishoudelike geweld. Haar twee mede-beskuldigdes, David Kondjara en Donald Hindjou, is skuldig bevind aan moord.
Mnre. Abiud Uazeua en Dollam Tjitjahuma is onskuldig bevind op al die klagtes wat teen hulle aanhangig gemaak is.
Een van die beskuldigdes, mnr. David Matali, is in 2018 in aanhouding oorlede.
Foto Kristien Kruger

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!