• Tuisblad
  • Plaaslik
  • PCR-toets nie ouer as sewe dae nodig vir besoek aan Namibië
PCR-toets nie ouer as sewe dae nodig vir besoek aan Namibiu00eb
PCR-toets nie ouer as sewe dae nodig vir besoek aan Namibiu00eb

PCR-toets nie ouer as sewe dae nodig vir besoek aan Namibië

Henriette Lamprecht
Persone wat Namibië binnekom, moet bewys kan toon van 'n PCR-uitslag wat nie ouer is as sewe dae vanaf die datum wat die weefselmonster geneem is nie. Volgens die nuwe Covid-19-regulasies wat in die Staatskoerant gepubliseer is, moet die uitslag van die PCR-toets van 'n laboratorium wees wat gesertifiseer is in die land wat dit uitgereik het.

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer