Pence by roudiens vir slagoffers van kerkslagting
Pence by roudiens vir slagoffers van kerkslagting

Pence by roudiens vir slagoffers van kerkslagting

NAMPA
Visepresident Mike Pence van Amerika skud blad met Johnnie Langendorff, een van die helde wat die aanvaller van die Baptistekerk in Sutherland Springs, Texas agterna gesit het. Pence, het Woensdag die roudiens vir slagoffers van Son­dag se menseslagting in Sutherland Springs, bygewoon. Agt manlike en 17 vroulike slagoffers tussen die ouderdom van een en 77 is in die aanval dood. Agt van die slagoffers was kinders of tieners. Foto Nampa/Reuters

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!