Pensioenarisse toer Kaap toe in September
’n Toer vir pensioenarisse word vir 7 tot 14 September vanjaar beplan.
Pensioenarisse sal vanaf Windhoek na Kaapstad en weer terug vlieg, waar hulle onder meer plekke soos Langebaan (Club Mykonos), Vredenburg, Saldanhabaai, Paternoster en Kaapstad sal besoek. Besienswaardighede sluit onder meer Houtbaai, die Kirstenbosch- botaniese tuine, Robbeneiland en Tafelberg in.
Baie van ons pensioenarisse het nog nie die geleentheid gehad om op sulke toere te gaan nie. Wat die toer so interessant maak, is dat die pensioenarisse gaan vlieg, het die bekende toerorganiseerder Reon van Wyk gesê.
Die prys sluit die vliegkaartjie, busvervoer in en om Kaapstad, akkommodasie, toegangsfooie, ontbyt en vyf aandetes in.
Kinders word aangemoedig om hul ouers op hierdie toer te stuur, wat ’n belewenis vir die pensioenarisse sal wees. Pensioenarisse of kinders wat hul ouers op hierdie toer wil stuur, kan vir Reon (Reon’s Tours) skakel.
Toere vir die res van die jaar sluit in ’n rugbytoer (All Blacks vs. Springbokke), ’n toer na Durban vir volwassenes, ’n toer na die Victoria-valle in Zimbabwe, asook ’n bootreis na die Portugese Eilande.
Vir besprekings en navrae skakel Reon by 081 274 0499.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie