Perfekte storm
Landbou in Namibië bevind hom in die oog van die perfekte storm.
Vroeër die week het die landbouministerie en landbouleiers oor die krisis beraadslaag met die oog op hulpmaatreëls wat uitkoms sal bring.
Terugvoering uit die vergadering is dat die regering en die bedryf “dieselfde taal praat”.
Vyf van die vorige sewe reënseisoene was vir die meeste boere ondergemiddelde reënjare. Sommige boere het in 2012 laas goed reën gehad.
Die weiveld is sodanig afgetakel dat dit net met bogemiddeld baie reën kan herstel.
Langdurige hittegolftoestande verhoog boonop verdamping en verminder grondvog.
Tydens die onlangse beraad van die Wêreld Ekonomiese Forum in Davos-Klosters, Switserland, is besin oor kwessies wat wêreldgebeure in die nabye toekoms gaan beïnvloed.
Omvattende navorsing wys die grootste krisisfaktore maak landbou die nommer 1 slagoffer van dít op die risikospyskaart.
Klimaatsverandering, uiterste weerverskynsels en natuurrampe hou reusebedreigings in.
Doen ons regerings, universiteite en landbounavorsingsrade en ander vennote in suidelike Afrika genoeg toepaslike navorsing en word inligting só gedeel dat bemagtigende besluite geneem kan word?
Is daar genoeg gekoördineerde inisiatiewe om boere te help om boerderymetodes en -beplanning by hierdie klimaatsrisiko’s aan te pas?
Die antwoord is nee.
Daar is ongelukkig nog te veel boere wat nie hulle risiko’s aan die hand van wetenskaplike inligting vereken nie.
Belanghebbendes moet die toekoms van landbou saam takel.
Maar eers moet verligtingsmaatreëls ingestel is om die onmiddellike nood te versag.
The New York Times, 5 February 2019
A More Honest State of the Union
America has many needs. A 30-foot-high wall on the Mexican border is not one of them.
By many measures, America is thriving. The economy is humming, and unemployment is at 4 percent. High-school graduation rates are at an all-time high, and teenage pregnancy rates are at an all-time low. The crime rate is way down, and illegal immigration has been declining for over a decade.
And yet: Polls show that three in five Americans think the country is on the wrong track. A majority expect things to get worse in the coming year. The president’s job approval numbers are underwater; Congress’s even more so.
As President Trump prepares to deliver his delayed State of the Union address on Tuesday, he might want to ask himself why people are so unsettled.
Our dysfunctional political system is surely taking a toll.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie