Peuter sterf ná 10-jarige kar aanskakel
‘n Meisie van een jaar is Woensdagmiddag op slag op Rundu dood nadat sy deur ‘n motor, wat vermoedelik deur haar tienjarige nefie aangeskakel is, teen ‘n muur vasgedruk is.
Volgens die polisie het die eienaar van die voertuig sy motorsleuters in die aansitter gelos. Sy seun het glo die motor aangeskakel. Dit was in rat, het vorentoe geruk en die meisie in die proses teen die muur vasgedruk.
Die polisie-ondersoek duur voort. - Nampa

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie