Plaaslike aktrise wen ‘Afrika-Oscar’
Die plaaslike aktrise Hazel Hinda het op 28 November die toekenning vir die beste aktrise in ’n ondersteunende rol by die African Movie Academy Awards (AMAA’s) ontvang.
Sy is bekroon vir haar rol as Moira in die Namibiese rolprent Hairareb. Die rolprent is vir sewe toekennings benoem en is in Lagos, Nigerië, verteenwoordig deur vyf benoemde lede van die filmspan en rolverdeling.
Foto: Facebook

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie