Plaatjies wen om Tony Rust-baan

Padfietsry
Andrew Poolman
Die vyfde uit ses byeenkomste in padfietsryklub Windhoek Pedal Power en die hoofborg Nedbank is laas Sondag afgehandel.

Die Tony Rust-renbaan – mekka van Namibiese motorsport – se baan van 2,6 kilometer was nie so maklik as wat dit van die kant af gelyk het nie. Die kronkelende draaie en heuwelagtigheid het die ryers se fiksheid en tegniese vaardigheid deeglik op die proef gestel.

In die voorste resies vir die eindstreep het Brandon Plaatjies van Team Kia net in ''n fraksie van ''n sekonde voor sy mederyer in die o.23-klas, Danzel de Koe (Nedbank), klaargemaak. Kort op hul agterwiele was Drikus Coetzee en Ingram Cuff as die eerste twee elite mansryers

.

Die voorste uitslae was:

MANS ONDER 23

1 Brandon Plaatjies 0:56:08.94

2 Danzel de Koe 0:56:08.98



ELITE MANS

1 Drikus Coetzee 0:56:10.61

2 Ingram Cuff 0:56:10.81

3 André de Klerk 0:59:48.49



ELITE VROUE

1 Michelle Vorster 0:43:15

2 Michelle Döman 0:46:31



B-KATEGORIE MANS

1 Azer Van Zyl 0:35:56

2 Martin Havenga 0:36:02

3 Eddie Viljoen 0:36:09



SUBVETERAAN MANS

1 Willie van Zyl 0:43:14

2 Jaco Hanekom 0:43:14

3 Cobus Smit 0:43:18



SUBVETERAAN VROUE

1 Tersia van Zyl 0:37:02

2 Maike Bochert 0:40:20

3 Mimi Hough 0:38:34



VETERAAN MANS

1 Fanie Steenkamp 0:43:13

2 Clinton Hilfiker 0:44:06

3 Joris Harteveld 0:43:18



VETERAAN VROUE

1 Anneke Steenkamp 0:37:04

2 Antje Tietz 0:39:39

3 Michaela Ham 0:41:49



JUNIOR VROUE

1 Steffanie Grossmann 0:46:20



JUNIOR MANS

1 Marcel Holtz 0:59:53

2 Alex Buechner 0:59:57



MEESTERS MANS

1 Andre Huysamen 0:35:35

2 Gerhard Mans sr. 0:35:35

3 Gustav Gouws 0:36:59



MEESTERS VROUE

1 Barbara Ackermann 0:41:08

2 Berrit Graf 0:42:56



GROOTMEESTER MANS

1 Hans-Peter Drobisch 0:38:05



SEUNS ONDER 16

1 Charl du Plooy 0:43:35

2 Schalk van der Merwe 0:46:06

3 Dieter Koen 0:43:37



MEISIES ONDER 16

1 Tanya Mackensen 0:41:06



SEUNS ONDER 14

1 Bergran Jensen 0:40:17

2 Marius Wessels 0:38:12



MEISIES ONDER 14

1 Monique du Plessis 0:40:59



SEUNS ONDER 12

1 Kevin Lowe 0:41:05

2 Nicholis du Plessis 0:39:38

3 PD Blignaut 0:29:11



MEISIES ONDER 12

1 Cara Köpplinger 0:08:42



SEUNS ONDER 10

1 JP Blignaut 0:07:02



MEISIES ONDER 10

1 Adrielle Baumgarten 0:08:11



• Die laaste byeenkoms in die Nedbank WPP-reeks vir 2016 is met een week uitgestel om op Saterdag 12 November gehou te word.

Die venue sal die teerpad by die treinstasie op ­Rehoboth wees.

Dié roete is bekend dat dit meestal plat met net een of twee kleinerige opdraandes is.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!