Polisie fynkam moordtoneel
Die Namibiese polisie is vroeg vanoggend reeds op die moordtoneel by die Avisdam in die hoofstad waar mnr. Danielle Ferrari (52) gisteraand vermoor is.
Hy is tussen 18:20 en 18:45 by sy motor vermoor waar hy glo deur twee onbekend emans met 'n kapmes en messe aangeval is.
Twee mense wat tot Ferrari se redding wou kom, is ook aangeval.
Die polisieondersoek duur voort.
Foto Kristien Kruger

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie