Polisie skiet misdadiger
Polisie skiet misdadiger

Polisie skiet misdadiger

Tanja Bause
Die polisie het Sondag omstreeks 22:00 'n gesoekte misdadiger wat op borgtog op verskeie klagtes van roof was in Katutura doodgeskiet. Volgens die polisie wou beamptes John Dauseb in hegtenis neem, maar het hy een van die beamptes met 'n onbekende voorwerp in die hand gesteek. Die beampte het 'n waarskuwingskoot afgevuur, maar Dauseb het hom na bewering weer aangeval. Hy is gevolglik deur die beampte doodgeskiet. Volgens die polisie het die voorval niks met Operasie Kalahari-woestyn of die Namibiese weermag te doen soos wat wyd op sosiale media berig word nie.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!