Polisie slaan toe op kultiese kerke
Polisie slaan toe op kultiese kerke

Polisie slaan toe op kultiese kerke

’n Kerk wat volgens die polisie behoort aan ’n misdadiger met klagte van verkragting teen hom, se deure is Dinsdag gesluit, terwyl ’n pastoor van ’n ander kerk met die polisie se hulp van ontstoke dorpenaars moes ontsnap nadat hy sommige van heksery beskuldig het.
Yandi Du Plessis
Tuyeimo Haidula op Oshikango – Die True Gospel of Salvation Ministry op Oshikango in die Ohangwenastreek, waar onder meer geestespasiënte gehuisves is wat aangesê is om hul voorskrifmedisyne weg te gooi en hul geloof in gebed te plaas, is Woensdag deur die polisie gesluit.

Die kerk behoort aan pastoor Erickson, beter bekend as Commande. Volgens hoofinsp. Christina van Dunem Dafonsech is hy ’n “bekende misdadiger met verskeie kriminele klagte teen hom, wat wissel van verkragting tot diefstal en swendelary”.

Die kerk is op 5 Februarie 2012 gestig en word bedryf onder die dekmantel van ’n hospitaal wat “pasiënte” met verskillende siektes inneem.

Van Dunem Dafonsech het vandeesweek die True Gospel of Salvation Ministry besoek om dit te sluit.

Met haar aankoms het van die kerklidmate vir haar gesê hulle het hul pille weggegooi “omdat die kerk vir hulle bid”.

Diegene wat daarheen gaan op soek na behandeling, word by die kerk opgeneem, wat ’n aparte slaapkamer vir sy lidmate het.

‘MA BEHEER MY LEWE’

Die 21-jarige me. Rachel David (skuilnaam) se ma het haar in Oktober verlede jaar by die kerk se “ongevalle” afgelaai.

Sy is nou ’n eerstejaarstudent aan die Internasionale Universiteit van Bestuursake (IUM) en studeer vir ’n graad in onderwys.

David het Dinsdag vir haar Oshindonga-eksamen studeer, wat sy gisteroggend by IUM se Ongwediva-kampus sou skryf. Sy moes ’n taxi van die kerk af skool toe en terug neem. David het gesê sy het haar vryheid verloor en haar ma beheer nou haar lewe.

Sy is met 'n “gemoedsteuring” gediagnoseer en volgens David wil haar ma nie hê sy moet haar voorskrifmedisyne neem nie.

Sy sê sy het in Augustus verlede jaar siek geword. Sy is toe in die staatshospitaal op Walvisbaai opgeneem.

“Nadat ek in die hospitaal opgeneem is, is ek ontslaan en op behandeling geplaas. Ek het toe vir beradingsessies met maatskaplike werkers by die vroue- en kinderbeskermingseenheid begin gaan,” onthou sy.

In Oktober het sy weer siek geword. Hierdie keer is sy met ’n gemoedsversteuring gediagnoseer. Sy is weer in die hospitaal opgeneem, hierdie keer in die psigiatriese afdeling.

David sê nadat sy ontslaan is, het haar ma hulp van tradisionele genesers begin soek en geweier om te aanvaar dat haar siekte dalk mediese oorsake kan hê.

“Sy wil nie hê ek moet medisyne drink nie. Sy is bekommerd oor newe-effekte, want sy sê sy het mense gesien wat medikasie vir geestesgesondheid gedrink het en nou kan hulle nie meer daarsonder funksioneer nie,” het sy vertel en bygevoeg haar ma wou nie hê dieselfde moes met haar gebeur nie.

GEEN GENESING

“Die eerste tradisionele geneser waarheen sy my geneem het, was op Onyati. Ek het beter geword en toe weer siek begin word. Sy het my na verskillende tradisionele genesers geneem wat vir my kruie gegee het om te drink wat my moes gesond maak. Maar daar was geen genesing nie,” het David gesê.

Haar ma het geweier om te luister na redes waarom sy nie by die kerk gehou wil word nie, het sy kopskuddend vertel.

“My depressie is veroorsaak deur probleme by die huis en mense wat met my praat asof ek dom is. Ek het dit alles met my maatskaplike werkers gedeel, wat my aangemoedig het om nie moed te verloor nie. My pa is in Omungwelume. Hy is ’n bouer, maar hy bly nog besig. Hy het nie ingestem dat ek na die kerk gebring word vir gebede nie, maar my ma hou vol ek is haar dogter en sy het die reg oor my gehad.”

GELDMAAKSKEMA

Van Dunem Dafonsech het gesê eerder as om die evangelie gratis aan mense te verkondig, het kerke in geldmaakskemas ontaard.

Sy het die kerk gesluit en op die finansiële rekords beslag gelê vir verdere ondersoek.

“Ons is nie hier om julle vyande te word nie, maar net om vir die mense te sê wat verkeerd en wat reg is,” het sy gesê.

Sy het bygevoeg wanneer ’n kerk sy gemeente van profesieë oor heksery vertel, veroorsaak dit moeilikheid.

“Kerke is veronderstel om eenheid en vrede onder mense te bring.”

Sy het ook die geleentheid gebruik om ’n beroep op Namibiërs te doen om nie hul familielede wat geestesongesteld is in die steek te laat nie.

GEPEUPELREG

In ’n afsonderlike voorval op Omupindi het die gemeenskap besluit om reg in eie hande te neem en het pastoor Heita Simon Nghishiyeleke van die Full Gospel Church of God daarvan beskuldig dat hy die gemeenskap verdeel.

Nghishiyeleke (24) het glo aan sy gemeentelede gesê hulle word aan die inwoners van die dorp se “heksery” onderwerp – vandaar die gebrek aan vordering in hul lewens en dié van hul kinders.

Van Dunem Dafonsech het die pastoor uit die dorp geneem om hom veilig te hou en die inwoners aangesê om mekaar om verskoning te vra en in vrede en harmonie saam te leef.
[email protected]

FOTO’s
‘n Gemeenskap het besluit om reg in eie hande te neem en het pastoor Heita Simon Nghishiyeleke van die Full Gospel Church of God daarvan beskuldig dat hy die gemeenskap verdeel. Foto’s Tuyeimo Haidula
Me. Rachel David (skuilnaam)

Kommentaar

Republikein 2024-09-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Currie Cup: Fidelity ADT Lions 14 vs 16 Hollywoodbets Sharks XV Rugby Championship: Argentina 29 vs 28 Springboks | Australia 28 vs 31 New Zealand Premier League: Manchester City 2 vs 2 Arsenal | Brighton 2 vs 2 Nottingham Forest | Crystal Palace 0 vs 0 Manchester United | Tottenham Hotspur 3 vs 1 Brentford | Southampton 1 vs 1 Ipswich Town | Liverpool 3 vs 0 Bournemouth | Leicester City 1 vs 1 Everton | Fulham 3 vs 1 Newcastle | Aston Villa 3 vs 1 Wolves | West Ham 0 vs 3 Chelsea LaLiga: Rayo Vallecano 1 vs 1 Atletico Madrid | Villarreal 1 vs 5 Barcelona | Athletic Club 3 vs 1 Celta Vigo | Getafe 1 vs 1 Leganés | Real Madrid 4 vs 1 Espanyol | Valencia 2 vs 0 Girona | Osasuna 2 vs 1 Las Palmas | Real Valladolid 0 vs 0 Real Sociedad | Deportivo Alaves 2 vs 1 Sevilla SerieA: Inter Milan 1 vs 2 AC Milan | AS Roma 3 vs 0 Udinese | Monza 1 vs 2 Bologna | Fiorentina 2 vs 1 SS Lazio | Lecce 2 vs 2 Parma | Juventus 0 vs 0 Napoli | Venezia 2 vs 0 Genoa | Hellas Verona 2 vs 3 Torino | Cagliari 0 vs 2 Empoli European Championships Qualifying: Preston North End 0 vs 0 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 1 vs 0 Plymouth Argyle | Sheffield United 1 vs 0 Derby County | Luton Town 2 vs 1 Sheffield Wednesday | Coventry City 1 vs 2 Swansea City | Cardiff City 0 vs 2 Leeds United | Burnley 2 vs 1 Portsmouth | Bristol City 2 vs 1 Oxford United | Sunderland 1 vs 0 Middlesbrough | Queens Park Rangers 1 vs 1 Millwall FC | Norwich City 4 vs 1 Watford | Stoke City 1 vs 3 Hull City English Championship: Preston North End 0 vs 0 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 1 vs 0 Plymouth Argyle | Sheffield United 1 vs 0 Derby County | Luton Town 2 vs 1 Sheffield Wednesday | Coventry City 1 vs 2 Swansea City | Cardiff City 0 vs 2 Leeds United | Burnley 2 vs 1 Portsmouth | Bristol City 2 vs 1 Oxford United | Sunderland 1 vs 0 Middlesbrough | Queens Park Rangers 1 vs 1 Millwall FC | Norwich City 4 vs 1 Watford | Stoke City 1 vs 3 Hull City Katima Mulilo: 19° | 35° Rundu: 19° | 36° Eenhana: 23° | 36° Oshakati: 23° | 36° Ruacana: 21° | 35° Tsumeb: 23° | 33° Otjiwarongo: 18° | 29° Omaruru: 19° | 29° Windhoek: 17° | 26° Gobabis: 19° | 27° Henties Bay: 13° | 20° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 08:12, High tide: 02:24, Low Tide: 20:36, High tide: 14:35 Swakopmund: 13° | 17° Wind speed: 21km/h, Wind direction: SW, Low tide: 08:10, High tide: 02:22, Low Tide: 20:34, High tide: 14:33 Walvis Bay: 14° | 27° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 08:10, High tide: 02:21, Low Tide: 20:34, High tide: 14:32 Rehoboth: 17° | 30° Mariental: 18° | 33° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 18° | 31° Lüderitz: 13° | 23° Ariamsvlei: 17° | 32° Oranjemund: 13° | 23° Luanda: 22° | 23° Gaborone: 13° | 29° Lubumbashi: 16° | 32° Mbabane: 9° | 25° Maseru: 12° | 23° Antananarivo: 14° | 23° Lilongwe: 15° | 29° Maputo: 16° | 27° Windhoek: 17° | 26° Cape Town: 14° | 20° Durban: 14° | 27° Johannesburg: 12° | 23° Dar es Salaam: 24° | 31° Lusaka: 14° | 29° Harare: 13° | 27° Currency: GBP to NAD 23.07 | EUR to NAD 19.31 | CNY to NAD 2.46 | USD to NAD 17.36 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.28 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.13 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.64 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.14 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 131.99 | USD to AOA 927.77 | USD to BWP 13.15 | USD to EGP 48.63 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1593.37 | USD to ZAR 17.37 | USD to ZMW 26.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1831.97 Down -0.38% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14246.86 Up +0.44% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 31038.41 Up +0.33% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9651.25 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 624.12/OZ UP +0.15% | Copper US$ 4.30/lb DOWN -0.0007 | Zinc US$ 2 876.80/T DOWN -0.28% | Brent Crude Oil US$ 74.76/BBP UP +0.35% | Platinum US$ 959.91/OZ DOWN -0.0104 Sport results: Currie Cup: Fidelity ADT Lions 14 vs 16 Hollywoodbets Sharks XV Rugby Championship: Argentina 29 vs 28 Springboks | Australia 28 vs 31 New Zealand Premier League: Manchester City 2 vs 2 Arsenal | Brighton 2 vs 2 Nottingham Forest | Crystal Palace 0 vs 0 Manchester United | Tottenham Hotspur 3 vs 1 Brentford | Southampton 1 vs 1 Ipswich Town | Liverpool 3 vs 0 Bournemouth | Leicester City 1 vs 1 Everton | Fulham 3 vs 1 Newcastle | Aston Villa 3 vs 1 Wolves | West Ham 0 vs 3 Chelsea LaLiga: Rayo Vallecano 1 vs 1 Atletico Madrid | Villarreal 1 vs 5 Barcelona | Athletic Club 3 vs 1 Celta Vigo | Getafe 1 vs 1 Leganés | Real Madrid 4 vs 1 Espanyol | Valencia 2 vs 0 Girona | Osasuna 2 vs 1 Las Palmas | Real Valladolid 0 vs 0 Real Sociedad | Deportivo Alaves 2 vs 1 Sevilla SerieA: Inter Milan 1 vs 2 AC Milan | AS Roma 3 vs 0 Udinese | Monza 1 vs 2 Bologna | Fiorentina 2 vs 1 SS Lazio | Lecce 2 vs 2 Parma | Juventus 0 vs 0 Napoli | Venezia 2 vs 0 Genoa | Hellas Verona 2 vs 3 Torino | Cagliari 0 vs 2 Empoli European Championships Qualifying: Preston North End 0 vs 0 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 1 vs 0 Plymouth Argyle | Sheffield United 1 vs 0 Derby County | Luton Town 2 vs 1 Sheffield Wednesday | Coventry City 1 vs 2 Swansea City | Cardiff City 0 vs 2 Leeds United | Burnley 2 vs 1 Portsmouth | Bristol City 2 vs 1 Oxford United | Sunderland 1 vs 0 Middlesbrough | Queens Park Rangers 1 vs 1 Millwall FC | Norwich City 4 vs 1 Watford | Stoke City 1 vs 3 Hull City English Championship: Preston North End 0 vs 0 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 1 vs 0 Plymouth Argyle | Sheffield United 1 vs 0 Derby County | Luton Town 2 vs 1 Sheffield Wednesday | Coventry City 1 vs 2 Swansea City | Cardiff City 0 vs 2 Leeds United | Burnley 2 vs 1 Portsmouth | Bristol City 2 vs 1 Oxford United | Sunderland 1 vs 0 Middlesbrough | Queens Park Rangers 1 vs 1 Millwall FC | Norwich City 4 vs 1 Watford | Stoke City 1 vs 3 Hull City Weather: Katima Mulilo: 19° | 35° Rundu: 19° | 36° Eenhana: 23° | 36° Oshakati: 23° | 36° Ruacana: 21° | 35° Tsumeb: 23° | 33° Otjiwarongo: 18° | 29° Omaruru: 19° | 29° Windhoek: 17° | 26° Gobabis: 19° | 27° Henties Bay: 13° | 20° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 08:12, High tide: 02:24, Low Tide: 20:36, High tide: 14:35 Swakopmund: 13° | 17° Wind speed: 21km/h, Wind direction: SW, Low tide: 08:10, High tide: 02:22, Low Tide: 20:34, High tide: 14:33 Walvis Bay: 14° | 27° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 08:10, High tide: 02:21, Low Tide: 20:34, High tide: 14:32 Rehoboth: 17° | 30° Mariental: 18° | 33° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 18° | 31° Lüderitz: 13° | 23° Ariamsvlei: 17° | 32° Oranjemund: 13° | 23° Luanda: 22° | 23° Gaborone: 13° | 29° Lubumbashi: 16° | 32° Mbabane: 9° | 25° Maseru: 12° | 23° Antananarivo: 14° | 23° Lilongwe: 15° | 29° Maputo: 16° | 27° Windhoek: 17° | 26° Cape Town: 14° | 20° Durban: 14° | 27° Johannesburg: 12° | 23° Dar es Salaam: 24° | 31° Lusaka: 14° | 29° Harare: 13° | 27° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.07 | EUR to NAD 19.31 | CNY to NAD 2.46 | USD to NAD 17.36 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.28 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.13 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.64 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.14 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 131.99 | USD to AOA 927.77 | USD to BWP 13.15 | USD to EGP 48.63 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1593.37 | USD to ZAR 17.37 | USD to ZMW 26.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1831.97 Down -0.38% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14246.86 Up +0.44% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 31038.41 Up +0.33% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9651.25 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 624.12/OZ UP +0.15% | Copper US$ 4.30/lb DOWN -0.0007 | Zinc US$ 2 876.80/T DOWN -0.28% | Brent Crude Oil US$ 74.76/BBP UP +0.35% | Platinum US$ 959.91/OZ DOWN -0.0104