Polisie vernietig dwelms
Polisie vernietig dwelms

Polisie vernietig dwelms

Die Namibiese polisie het Donderdag dwelms met 'n straatwaarde van sowat N$9 709 333 by die Nasionale Forensiese Wetenskap Instituut vernietig. Onder die dwelms wat vernietig is, was dagga, kokaïenpoeier, crack-kokaïen, Mandrax-tablette, heroïen, metamfetamien en metkatinoon. Die sake waarin die dwelms as bewysstukke gebruik is, is tussen 2015 en 2020 afgehandel en dus kon dit vernietig word. Die dwelms is by die instituut verbrand. Komm. Nelius Becker, die hoof van die instituut, is besig om die dwelms te vernietig. Foto Claudia Reiter

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!