Polisie vra hulp
Polisie vra hulp

Polisie vra hulp

Zimbabwiër steeds nie opgespoor
Die Namibiese polisie is op soek na mnr. Nungu Muziwandile, en doen ’n beroep op die publiek om hulle in hierdie verband te help.

Muziwandile was ’n student aan die Universiteit van Namibië (Unam), wat op erf 396, Vigin Islandstraat in Rocky Crest gewoon het.

Hy word in verband met ’n aanrandingsaak gesoek. Pogings van die ondersoekbeampte om hom op te spoor, was tot dusver onsuksesvol.

Enigiemand met inligting word versoek om speursersant Muvangua by 081 315 2084 of (061) 209-4324 te skakel.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!