Polisieman in hof wat omkoopgeld aanvaar
Polisieman in hof wat omkoopgeld aanvaar

Polisieman in hof wat omkoopgeld aanvaar

Ronelle Rademeyer
Speursers. Immanuel Shitaleni (34) van Walvisbaai het vandag (Disndag) in die landdroshof op dié dorp op 'n klag van korrupsie verskyn nadat hy gister deur die Teenkorrupsie-kommissie (ACC) in hegtenis geneem is toe hy na bewering omkoopgeld ontvang het om 'n dossier te laat verdwyn.
Hy is naby die Pelican Bay Hotel in hegtenis geneem waar die persoon wie se dossier hy sou vernietig het, N$5 000 aan hom oorhandig het.
Shitaleni is op borgtog van N$3 500 vrygelaat, waarna sy verhoor tot 27 Maart uitgestel is.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!