Politieke strydros van Rehoboth groet
’n Stigterslid van die destydse Demokratiese Turnhalle Alliansie (DTA) het die naweek in ’n private hospitaal in Windhoek gesterf.
Die bekende politikus en boer van Rehoboth, mnr. Piet Junius (79), het ná ‘n kort siekbed Saterdag in Windhoek gesterf.Hy is Vrydag in ‘n private hospitaal in Windhoek opgenee
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie