Pollard teken vir Leicester
Handré Pollard sê hy is opgewonde om by 'n baie "spesiale klub" aan te sluit, wat al nege hul premierskapwedstryde tot dusver hierdie seisoen gewen het.
Leicester, die voorlopers in die Engelse premierliga, het Dinsdag die ondertekening van die Suid-Afrikaanse Wêreldbekerlosskakel Handre Pollard aangekondig. Hy sal vir die 2022-�
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie