Pond verstewig nu00e1 nuus oor verkiesing
Pond verstewig nu00e1 nuus oor verkiesing

Pond verstewig ná nuus oor verkiesing

Jo-Mare Duddy Booysen
Die Britse pond het gister teenoor internasionale geldeenhede verstewig nadat Teresa May, die premier, aangekondig het sy wil op 8 Junie ’n vroeë algemene verkiesing hou. Dit het ook ’n uitwerking op die wisselkoers van die rand teenoor die Britse geldeenheid gehad. Gister vroegoggend het die rand teen R16,74 teenoor die pond verhandel, maar teen 13:30 Suid-Afrikaanse tyd was dit op R16,91. Foto Nampa/AFP

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!