Pont oor Oranje met vreugde ingewy
JUBELENDE Richtersvelders het Dinsdag oor en weer die Oranje-rivier oorgesteek om grond aan weerskante behoorlik te begroet mi die pont vir die eerste keer in meer as 20 jaar by Sendelingsdrif gevaar het. Inwoners van die verre suide het saamgetrek by die nuwe toeristedeurgangsroete by Sendelingsdrifom dee! te wees van die geskiedkundige gebeurtenis.
Me. Rejoice Mabudhafasi, SuidAfrika se adjunkrninister van omgewingsake en toerisme, het tydens die opening gese toe sy destyds in haar pos aangestel is, het sy die gemeenskap gevra wat hulle wil he. "Rulle wou hill grond terughe en sien dat Sendelingsdrif oopmaak."
Die drome is alles Dinsdag bewaarheid na die Ai-Ais/Richtersveld Oorgrenspark (ARTP) in 2003 geproklameer is en die grenspos by Sendelingsdrifweer geopen is. Haar eweknie in Namibie, eerw. Willem Konjore, het gese Namibiers moet die belangrikheid van die opening sien in die ligvan 2010 se WereIdbeker- sokkertoernooi en die Afrika Nasiebekerwat ook in 2010 in Angola sal plaasvind.
"Ons kyk na verhoogte inkomste, werkskepping, 'n verbetering in sosioekonomiese toestande en die verligting van armoede," het eerw. Konjore gese. Bestemmings in die onmiddellike omgewing wat groot aftrek sal kry, is die Visrivierspoelvallei (tweede grootste in die wereld), die duine van Sossusvlei (van die hoogste in die wereld), die wonder van die Namibwoestyn (van die oudste in die wereld) en die vetplantegroei van die Karoo (van die belangrikste in die wereld).
Besoekers aan die ARTP kon reeds van gister afamptelik met hill voertuie oor die pont gaan, 'n eeuoue metode van vervoer. Dr. Peet van der Walt, koOrdineerdervan die ARTP, het aan RepubTikein verte1 dat die opknappingvan die pont reeds vier jaar gelede begin het. Tydens die vloed van 1988 het die pont weggespoel en tussen bosse vasgeval.
Die pont is toe vier jaar gelede uitgesleep, onder leiding van die afgetrede wildbewaarder mnr. Patrick Lane, en na Skorpion Zinc geneem. "Daar is hy terstond 'Ponty' gedoop en het dit 'n troetelprojek van die myn geword." Die myn het die pont kosteloos herstel. Dr. Van der Walt het verder vertel dat hulle drie weke gelede steeds probleme ondervind het met die pont en dat alles nog nie honderd persent reg was nie, maar die groot toets het Dinsdag gekom.
Alles het toe seepglad verloop. SANParke sal vir die eerste driejaar die pont bestuur voordat dit aan 'n kommersiele operateur oorhandig word. Vir ses mense en 'n voertuig sal dit N$150 kos om met die pont oor die rivier te beweeg. Toegang in die ARTP beloop N$40 per dag vir Namibiers en N$30 vir Suid-Afrikaners (aan Suid-Mrikaanse kant).
Bevestiging van Namibiese tariewe kon nie gekry word nie. Die infrastruktuurbySendelingsdrif aan Namibie se kant is terwaarde van N$1 miljoen, gesamentlik deur Skorpion Zinc, Rosh Pinah Zinc Corporation en Namdeb beskikbaar gemaak. Aan Suid-Afrikaanse kant is die infrastuktuur deur TransHex geborg.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie