Presidensie: Zuma wil nie NDZ as adjunk hê
Die nuwe president van die ANC en Suid-Afrika se adjunkpresident, Cyril Ramaphosa, gaan sy hande vol hê om pres. Jacob Zuma as staatshoof te herroep.
Dit is nie waar dat pres. Jacob Zuma daarop aandring dat dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, sy eksvrou, in die toekoms adjunkpresident van Suid-Afrika word wanneer Cyril Ramaphosa, die nu
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie