President verslap aanklokreu00ebl
President verslap aanklokreu00ebl

President verslap aanklokreël

Ronelle Rademeyer
Die nuwe regulasies wat om midderdag môre van krag word en tot middernag op 15 Oktober duur, behels die volgende:
1.150 mense word by geleenthede toegelaat, insluitend toeskouers by sportgeleenthede.
2.Die aanklokreël word verleng en sal nou van 23:00 – 04:00 toegepas word.
3.Die gewysigde drankverkope- en verbruiksreëls wat op 6 September van krag geword het, duur voort.
4.Covid-begrafnisse moet binne 10 dae geskied en mag deur 150 roubeklaers bygewoon word. Kos moet egter op ‘n wegneem-grondslag bedien word.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!