Pret en parkeer vir kanker
Pret en parkeer vir kanker

Pret en parkeer vir kanker

Henriette Lamprecht
Die Kankervereniging van Namibië (CAN) se vrywilligerskomitee wat op Rehoboth gebaseer is, het kragte saamgesnoer met die plaaslike Volkswagen GT Customs-sosiale klub vir 'n “Park & Sound"-pretdag om geld vir die stryd teen kanker in die gemeenskap in te samel. Die dag het N$10 000 opgelewer vir die ondersteuningsfonds vir pasiënte, terwyl 'n verdere N$5 000 ingesamel is wat gebruik sal word vir 'n Kersete vir weerlose kankerpasiënte in die dorp. Die groep het die skenking aan CAN se uitvoerende hoof, mnr. Rolf Hansen, oorhandig.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!