Private sektor moet in kragopwekking belê
Die adjunkminister van myne en energie, me. Kornelia Shilunga, het vanoggend (Maandag) 'n beroep op die private sektor gedoen om in projekte te belê wat elektrisiteitsvoorsiening sal verbeter.
Sy het dié oproep gedoen by die tweede slypskool oor die nasionale energiebeleid wat tans in Windhoek plaasvind.
Lees meer hieroor Dinsdag in Republikein.
Sy het dié oproep gedoen by die tweede slypskool oor die nasionale energiebeleid wat tans in Windhoek plaasvind.
Lees meer hieroor Dinsdag in Republikein.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie