Prof. Richard Thaler wen Nobelprys vir ekonomie

Waarom spaar die meeste mense nie genoeg vir aftrede nie? En waarom hou ons nie by ons Nuwejaarsvoornemens nie?
Een van die belangrikste redes is dat ons finansiële besluite vereenvoudig deur in ons kop afsonderlike “rekeninge” te skep en nie die uitwerking van elke individuele besluit
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer