Puigdemont 'vlug' uit Katalonië
België
Europese amptenare sê Katalonië se uitgeskopte streekspresident, Carles Puigdemont, sal 'n perskonferensie in Brussel toespreek.
Bespiegeling neem toe oor of hy politieke asiel in België sal vra.
Puigdemont het Maandag in Brussel aangekom, dieselfde dag as waarop Spaanse aanklaers aangekondig het hulle gaan klagte van rebellie, sedisie en geldverduistering teen afgesette Katalaanse amptenare, onder wie hul voormalige leier, indien.
Oor die naweek het 'n Belgiese regeringsamptenaar gesê dit sou nie “onrealisties” van Puigdemont wees om aansoek om asiel te doen nie.– Nampa/AP

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie