Punte vir Grundeling
Punte vir Grundeling

Punte vir Grundeling

Andrew Poolman
Die Windhoek Resiesduifklub het die afgelope naweek wedvlugte vanaf Karasburg (625 km) en Grünau (581 km) gehou.
Nico Grundeling se wenduif in die Karasburg ope afdeling het ’n gemiddelde spoed van 1089 meter per minuut gehandhaaf. Die Grünau Ope afdeling se wenner was Hennie Maré en sy wenduif se gemiddelde snelheid was 1093 m/minuut.
Die plekke is soos volg behaal:

KARASBURG OPE AFDELING:
Grundeling Hokke I: 1.
Hennie Maré: 2.
Dieter Lucks: 3, 5.
Jan Balt: 4.
M&B van Zyl 1: 6.
PW Riverfoods: 7, 9.
Visser van Heerden I: 8.
Leon Stoop I: 10.
GRÜNAU OPE AFDELING:
Hennie Maré: 1.
M&B van Zyl I: 2.
Jan Balt: 3, 4.
PW Riverfoods: 5.
Hennie Maré: 6.
Dieter Lucks: 7, 10.
PW Riverfoods: 8.
Visser van Heerden I: 9.
Die klub se volgende wedvlugte is komende Saterdag vanaf Karasburg (625 km) en Grünau (581 km).
• Belangstellendes is welkom om op die webblad www.wrdknam.com op die hoogte van die klub se bedrywighede te bly.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!