Ramaphosa: ANC moet na binne kyk

Die Suid-Afrikaanse president sê die land het nou 'n geskiedkundige geleentheid om eens en vir altyd die grondkwessie op te los.
Die ANC moet die faktore erken wat bygedra het tot die stadige pas van grondhervorming, sê pres. Cyril Ramaphosa.Hy het op die ANC se beraad oor grondhervorming in Boksburg gesê
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer