Ramses II kry nuwe tuiste
Ramses II kry nuwe tuiste

Ramses II kry nuwe tuiste

Egipte
Die standbeeld van Ramses II is gister na die nuwe Groot Egiptiese Museum in Kaïro verskuif.

Ramses is in 1303 voor Christus gebore en Egipte van 1279 tot sy dood in 1213 voor Christus geregeer.

Hy staan ook bekend as Ramses die Grote.

Die standbeeld is 3 200 jaar oud en is in 1820 deur Giovanni Battista Caviglia in die Groot Tempel van Ptah naby Memfis in Egipte ontdek.

Dit is van rooi graniet gemaak en is 11 meter hoog.

– Nampa/Reuters/Wikipedia

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!